| Openbaringe |
|
www.openbaringe.co.za/Van Judith De Beer www.nuweopenbaring.co.za
Ons het die hele laaste web werf afgelaai om dit op 'n cd te kan skryf . Indien jy 'n stadige internet konneksie het ,Kan jy iemand vra om dit vir jou af te laai en op cd te sit. Laai dan die cd af in 'n leër op jou harde skyf. Jy kan die cd weer aan 'n vriend gee om dieselfde te doen. "Run" die autorun.exe om die stelsel te begin. Die cd sal 'autorun' as jy hom in jou cd leser plaas. Die nadeel is dat jy nie opdaterings direk op die cd kan aanbring nie.
Daar is twee opsies. 1. Die een is een groot leër van 103.4M hier. 2. Die tweede is die leër in 5 dele gesplit a b c d e Die data is soos op 31 Januarie 2008. Ons sal poog om maandeliks opdatering te plaas van die leërs wat verander het sowel as die nuwe indeks.. Laai die opdatering af in jou leër op die harde skyf en "run' dit. Dit sal die opdatering doen. LW. Elke opdatering is net vir die maand en sluit nie die vorige maande in nie Opdatering 1 Februarie 2008 hier . Opdatering 29 Februarie 2008 hier Opdatering 5 April 2008 hier Opdatering 1 Mei 2008 hier Opdatering 1 Junie 2008 hier |